skip to Main Content

16 November 2021

Gelowiges van die Akha-stam het baie min kennis oor God en hul geloof in Jesus Christus is nog nuut. Hulle het dringend leiers nodig om die res van die mense in hul stam te onderrig. Bid dat God iemand van dié gemeenskap sal kies wat in staat is om die stam te onderrig en na God te lei.

Back To Top
Soek