Skip to content

16 Mei 2021

Pastoor Raymond Koh, pastoor Joshua Hilmi, sy vrou, Ruth Sitepu, en Amri Che Mat (ʼn sosiale aktivis) word die afgelope paar jaar vermis. Bid vir diegene wat hard werk om antwoorde te help vind oor wat met hulle en talle ander mense wat op ʼn geheimsinnige wyse verdwyn het, gebeur het.

Back To Top
Soek