In Karan se Hindoe-dorpie is sy pa die dorpshoof, dit is dus ʼn skande dat Karan ʼn Christen is. Bid dat Karan deur God se Woord versterk sal word met behulp van Bybelse opleiding en dat sy hele familie Jesus sal leer ken.
Prayer Points