Skip to content

16 Maart 2023

Tadjikistan – Die owerhede in Tadjikistan plaas aansienlike druk op Christene deur die godsdienswette te
verskerp en die reeds bestaande wetgewing streng toe te pas. Bid dat die Heilige Gees die harte van Tadjikistan-leiers sal versag en dat gelowiges maniere sal vind vir samesyn.

Back To Top
Soek