Skip to content

16 July 2018

Pronob Chakma (34) is ʼn gelowige vanuit ʼn stamagtergrond. Hy sê, “Nadat ons in Jesus begin glo het, het ons baie gely. Hulle het ons geslaan, ons huise afgebrand, en ons kinders mishandel. Bid asseblief vir ons dat ons getrou aan Jesus sal wees. Bid dat ons God sal verheerlik deur ons lyding.”

Back To Top
Soek