skip to Main Content

16 Julie 2021

Toe Manayesh, ʼn moeder van vier, haar tradisionele Ortodokse geloof verlaat het, het die dorpenaars haar os gekonfiskeer en haar huis geplunder. Geopende Deure-vennote het haar geld gegee om in twee osse en ʼn klompie skape te belê. Bid dat die klein skaapplasie wat hieruit ontstaan het, sal aanhou om te groei en vir haar familie sal voorsien.

Back To Top
Soek