skip to Main Content

16 January 2023

Iran – Bid vir die Iranse Christene wat tot 22 jaar tronkstraf opgelê is vir die stigting van huiskerke in Junie verlede jaar. Bid vir standvastigheid in hul geloof en dat God vir hul gesinne sal voorsien.

Back To Top
Soek