Skip to content

16 Februarie 2025

  • Corrin Durrheim

ALGERIË – Omtrent al die Protestantse kerke in Algerië is al gedwing om toe te maak of vrees dat hulle een van die dae sal moet toemaak. Bid saam met die kerkleiers dat God sal toelaat dat hierdie plekke van aanbidding oop bly.

Back To Top
Soek