Skip to content

16 Desember 2024

  • Corrin Durrheim

Sub-Sahara Afrika – Aanvalle op Christene verhoog gewoonlik oor die Kerstyd, wanneer ekstremiste Christene teiken en mense by kerkbyeenkomste aanval. Bid dat God hul planne sal stuit en deurmekaar maak sodat ons familie in Afrika Kersfees in vrede sal kan vier.

Back To Top
Soek