Skip to content

16 August 2019

Bid vir Geopende Deure se medewerkers en vennote in Sri Lanka – mag die Here hulle voortdurend van wysheid voorsien oor die beste maniere om die slagoffers van die Paasfeesaanvalle te ondersteun. Mag hulle ʼn bron van vertroosting en hoop wees vir die in pyn.

Back To Top
Soek