Skip to content

16 April 2021

Oos-Afrika – Geopende Deure het ʼn paar jaar gelede vir Ayub* en sy broers en susters bygestaan toe hul Christen-moeder weens vermoedelike vergiftiging dood is. Bid vir beskerming vir Ayub en sy vriende, wat ʼn gedeelte van hul besigheidswins gebruik om die Evangelie te versprei en gelowiges op te lei.

Back To Top
Soek