Skip to content

15 September 2023

Maleisië – Meer as 10% van die inheemse jongmense in Maleisië voltooi nie hul skoolopleiding nie. Bid dat God die sienings oor onderwys in die dorpe sal verander en hulle sal bemoedig om hul onderrig voort te sit.

Back To Top
Soek