skip to Main Content

15 September 2022

Bid vir ons vervolgde geloofsfamilie in Algerië. Weens wetgewing om kerke te sluit, het verskeie gelowiges reeds plekke van aanbidding verloor. Bid dat hulle te midde van vervolging getrou en biddend sal bly.

Back To Top
Soek