skip to Main Content

15 September 2018

Christen-jeugdiges verlaat steeds die land om groener weivelde te soek en/of vryheid van sjaria wetgewing. Dit skep ʼn leierskapskrisis in kerke. Bid vir God om met hierdie gelowiges en hul ouers te praat, sodat hulle kan bly en Hom in die land kan dien.

Back To Top
Soek