Wes- en Sentraal-Afrika: In hierdie area is die vervolging van Christene deur die Hausa-Fulani veewagters, ʼn radikale Islamitiese stam, aan die orde van die dag. Bid dat die lig van God deur die donkerte in hulle harte sal dring, sodat die veewagters Hom as hulle Verlosser sal leer ken.
Prayer Points