Skip to content

15 October 2020

Libanon  – ʼn Mens kan die Woord van God nog vrylik in Libanon deel en God is nog nie verwerp nie, maar die land ervaar ʼn groot ekonomiese stryd en onstabiliteit. Bid dat God sal ingryp, aangesien Libanon ʼn toevlug is vir baie mense wat uit hul eie lande vlug.

Back To Top
Soek