Prys die Here vir die voorsiening van traumasorg seminare om dié te help wat deur die geweld van Boko Haram en Moslem Fulani-veewagters geaffekteer is. Bid dat deur hierdie seminare, die Here sal aanhou om die talle vroue en kinders tegenees wat hul mans en pa’s in die geweld verloor het.
Prayer Points