Skip to content

15 November 2022

Bid dat God vrywilligers by die Sentrums van Hoop, wat dikwels verwaarloosde armes en bejaardes bystaan, sal seën. Bid dat hulle ʼn hart sal hê vir diens aan medeburgers en vir voortgesette voorsiening vir hierdie sentrums.

Back To Top
Soek