Skip to content

15 March 2022

Mexiko -Kriminele netwerke het regdeur Mexiko versprei, en Christene ervaar die volgehoue risiko dat hulle geteiken kan  word omdat hulle teen korrupsie en dwelmmisbruik gekant is. Bid dat God gelowiges met vrymoedigheid sal vul om die  Evangelie aan te hou verkondig te midde van gevaarlike omstandighede.

Back To Top
Soek