Skip to content

15 Maart 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE – Bid dat God Christen-egpare, wat saam met die mans se uitgebreide gesinne woon, sal help dat hulle sal kan uittrek en in hul eie huise bly. Dikwels meng die skoonfamilie in, wat dit vir hierdie gelowiges moeiliker maak om hul geloof uit te leef.

Back To Top
Soek