Libanon – Die mense in Libanon is in ʼn droewige situasie. Ekonomies gaan dit baie moeilik. Die oorloë in die streek (meestal Irak en Sirië) het tot ʼn groot aantal vlugtelinge in die land gelei. Bid vir ʼn goeie en betroubare regering te midde van hierdie moeilike omstandighede
Prayer Points