Skip to content

15 June 2020

Geestelike soldate dien God in die geheim in Noord-Korea. Bid dat hierdie mense sal vashou aan die hoop wat hulle in God het en ondanks vervolging sal sterk staan, om die geestelike oorlog vir hul nasie te wen.

Back To Top
Soek