Skip to content

15 Julie 2023

Ethiopië – Wanneer mense tot bekering kom, neem die druk vinnig toe. Hulle het hoop, Bybelkennis en ondersteuning nodig om die druk te weerstaan. Bid dat ons al dié nuwe gelowiges in vennootskap met die plaaslike Kerk sal kan bereik.

Back To Top
Soek