skip to Main Content

15 February 2019

Verlede jaar was ʼn onstuimige jaar vir die Chinese Kerk, want die regering het sy beheer op alle godsdienstigeaktiwiteite regoor die land opgeskerp. Vra God om Sy seëninge op die Kerk in China uit te stort, sodat hulle ongelooflike groei in 2019 mag ervaar, beide in getalle en geestelik, ten spyte van die toename in teenstand.

Back To Top
Soek