Skip to content

15 Februarie 2025

  • Corrin Durrheim

MALI – Waar die militêre junta steeds oor die politieke mag in Mali beskik, bid dat God aan die inwoners van Mali krag, hoop en stabiliteit sal gee – en dat wie ook al in beheer is, hulle sal beywer vir godsdiensvryheid.

Back To Top
Soek