skip to Main Content

15 Februarie 2023

Maledive – Gelowiges in die Maledive word gedwing om hul geloof geheim te hou. Indien hul Christenskap ontdek word, kan hulle aan Moslem-leiers of die owerhede uitgelewer word. Bid dat God gelowiges sal onderhou wat in afsondering en geheimhouding leef.

Back To Top
Soek