Skip to content

14 Des 2017

Prys die Here dat ses Christenfamilies in Homs kon terugkeer huis toe. ʼn Herstellingsprojek van Geopende Deure het hulle gehelp om hulle gedeeltelik vernietigde huise te herstel. Bid dat hierdie families in staatsal wees om meer as net hulle huise te herbou, namate die hele stad poog om van die oorlog te herstel.

Back To Top
Soek