skip to Main Content

15 Des 2017

In Turkmenistan, word geen godsdienstige aktiwiteite toegelaat, buiten staatsbedryfde en staatsbeheerde instellings nie. Christene word daarom gemerk as ekstremiste en word deur die owerhede gemonitor. Bid dat sekuriteitsmagte, wat Christene monitor, die Evangelie sal leer ken. Bid dat hulle harte deur God se liefde verander sal word.

Back To Top
Soek