Vennote in die veld – Bid vir Geopende Deure se vennote in die veld, wat hul lewens daaraan wy om die Evangelie te verkondig en vir vervolgde gelowiges te bid. Bid dat hulle krag uit die Here sal put en bemoedig sal word wanneer hulle die vreugde van die Here by gelowiges
opmerk.
Prayer Points