Skip to content

15 December 2019

Bid vir die jongmense van hierdie land wat geen toekoms sien nie vanweë die korrupsie en gevaar van nuwe ekstremistiese groepe. Bid dat jongmense ʼn rede sal vind om in Irak te bly, ondanks al die moeilikhede.

Back To Top
Soek