Tanzanië – In Zanzibar, Tanzanië, groei die invloed van radikale Moslems. Vyf pastore staar regsaksie in die gesig vanweë hierdie groeiende invloed. Bid dat elkeen van hierdie pastore geregverdig sal word en dat die Kerk sal floreer ten spyte van die teenstand.
Prayer Points