Skip to content

15 April 2022

Talle gelowiges vanuit ʼn Moslem-agtergrond kuier gedurende Ramadan by hul families, maar hierdie besoeke kan uiters moeilik wees. Bid dat God die gelowiges sal gebruik om geharde familielede se harte te versag.

Back To Top
Soek