Skip to content

14 September 2023

Sentraal-Asië – Hakim* en sy gesin het hul vaderland vanweë grootskaalse vervolging verlaat, maar het teruggekeer weens hul passie om mense daar te bedien. Hy lei ʼn netwerk van ondergrondse huiskerke. Bid vir sy veiligheid en dié van sy gesin.

Back To Top
Soek