Skip to content

14 September 2022

Heilige Kruisdag Die Kerk van die Heilige Graf is in 335 n.C. in Jerusalem op die plek van Jesus se kruisiging ingewy. Bid dat vervolgde Christene herinner sal word aan verlossing deur Christus se lyding terwyl hulle self kruise ter wille van Sy Naam opneem.

Back To Top
Soek