skip to Main Content

14 Okt 2017

Oos-Afrika Eilande: Baie nuwe en onervare inheemse Christengemeenskappe kom na vore in sekere dele van die eilande – en hulle het ʼn behoefte aan dissipelskap. Maar vanweë vervolging, is dissipelskap in hierdie areas moeilik. Bid vir waagmoed en wysheid vir kerkleiers om uit te reik na hierdie gemeenskappe.

Back To Top
Soek