Skip to content

14 Nov 2017

Die Saoedi-regering het regulasies begin implementeer wat poog om die aantal buitelandse werkers met 50% te verminder teen die jaar 2020. As hierdie plan voortgaan, sal baie Christenmigrante, insluitende Christenleiers, huis toe gestuur word. Bid dat die owerhede hierdie plan sal herevalueer.

Back To Top
Soek