Skip to content

14 Mei 2023

Arabiese Skiereiland – Mense op die Arabiese Skiereiland is nuuskierig oor geloof en die mistieke. Hulle nuuskierigheid lei hulle dikwels na die okkulte. Bid vir beskerming teen demoniese geeste en praktyke en dat hulle Jesus sal vind.

Back To Top
Soek