skip to Main Content

14 Maart 2023

Comore – Gelowiges word gedwing om as geheime gelowiges te leef. Hulle loop die gevaar van strafregtelike vervolging en selfs die dood vir die beoefening of bekendmaking van hul Christenskap. Bid dat hulle as volgelinge van Christus deur die Heilige Gees gelei sal word.

Back To Top
Soek