skip to Main Content

14 January 2023

Uitsaai van Christelike programme – Bid dat God radiostasies en televisiekanale sal seën wat daartoe verbind is om die Evangelie en aanbidding te verkondig. Bid dat vervolgde gelowiges wat na die uitsendings luister, bemoedig en versterk sal word in hul geloof.

Back To Top
Soek