Bid vir die talle vroue in Indië wat deur hul mans en familielede vervolg word weens hulle geloof. Hierdie vroue word dikwels verjaag uit hul huise en afgeskryf. Bid dat God aan hulle sal voorsien, en dat die Kerk ʼn ware familie vir hulle sal wees.
Prayer Points