Hou asseblief aan om vir vlugtelinge te bid, beide Rohingya Moslems en Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond, wat in groot nood in Mianmar verkeer. Bid dat die Here in hulle behoeftes in die vlugtelingkampe sal voorsien en dat dié wat hulle aanval, se harte sal verander.
Prayer Points