skip to Main Content

14 February 2019

Verlede jaar is pastoor Ranjit* ontvoer, bedwelm, en erg gemartel deur mense wat wil hê dat hy sy bedieningsaktiwiteite moet staak. Bid asseblief vir God se hand van beskerming oor pastor Ranjit en sy familie, namate hulle voortgaan om die Here in Sri Lanka te dien.

Back To Top
Soek