MALI – Bid spesifiek vir die plaaslike Geopende Deure-vennote in Mali, wat probeer om gelowiges te versterk wat geliefdes en hul huise in ekstremistiese aanvalle verloor het. Here, gee asseblief onderskeidingsvermoë en
moed aan ons vennote, wat so baie waag om U mense te bedien.
Prayer Points