Skip to content

14 Februarie 2023

Mianmar – Bekeerlinge in Mianmar word steeds deur hul Boeddhistiese, Moslem- of stamfamilies en gemeenskappe vervolg. Bid vir die voorsiening van alle fisiese en geestelike behoeftes vir hierdie nuwe gelowiges en dat hulle geloof versterk sal word.

Back To Top
Soek