Skip to content

14 December 2020

Bid dat Tunisiese Christene hierdie Kerstyd sal aanhou om in die Gees te bid, sodat hul harte en gedagtes helder sal bly. Bid asseblief dat hulle nie geïntimideerd en bang sal wees terwyl hulle die regte ding doen nie.

Back To Top
Soek