Horing van Afrika – Farah* (nie sy regte naam), ʼn Christen van Somaliese afkoms, verlang om met sy vrou herenig te word. Sy het hom verlaat omdat die vervolging teen hulle te veel was om te hanteer. Bid dat God inderdaad vir Farah en sy vrou sal herenig.
Prayer Points