Skip to content

14 April 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË – Dit is vandag elf jaar sedert meer as 276 meisies ontvoer is van hul afrondingskool in die Nigeriese dorp Chibok. Bid vir vertroosting en krag vir gelowiges wie se geliefdes – na beraming 91 – steeds vermis word.

Back To Top
Soek