Skip to content

14 April 2018

Noordelike Nigerië is oorwegend Moslem en sal heel waarskynlik aanhou om ʼn gevaarlike plek vir Christenete wees. Bid vir die beskerming van baie Christene wat intern  ontwortel is in daardie streek, veral vir vroue wat in gevaar is om ontvoer en gedwing te word om met Moslemmans te trou.

Back To Top
Soek