Skip to content

Dank die Here vir die geloof van Julianna (33) wat geweier het om na Islam te bekeer nadat sy met ʼn Moslemman getrou het. Haar man het haar en hul baba verlaat omdat sy geweier het. Bid dat sy nie sal toegee aan moedeloosheid nie en dat sy sal aanhou om in haar verhouding met Christus te groei.

Back To Top
Soek