Skip to content

13 September

Diegene wat tot bekering kom buite die land keer gewoonlik na hul ou gewoontes terug wanneer hulle terugkeer huistoe. Een van die hoofredes is dat daar geen kerk in die land is nie. Dus kan hulle nie ander gelowiges ontmoet vir samesyn en bemoediging nie. Bid vir geleenthede vir hierdie gelowiges om behoorlike sorg te ontvang.

Back To Top
Soek